Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Wanneer Sonja Daneel n 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik - maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokkende geheime sal onthul word.