Du er ikke logget ind
Beskrivelse
McKenna wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is.