Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
Bliv medlem
Log ind Opret dig

25 trappe na benede

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 320 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?

Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken

lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy

nie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ? bedrewe knoeier

wat haar voordoen as ? waarsêer om haar trust fonds aan te vul.

Vir haar is Janine Oosterhuis, ? doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar

vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toe

dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander.

Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renée

ondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van die

dag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groter

raak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelens

jeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman.

Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar

herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in

hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe na

benede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal320
  • Udgivelsesdato01-08-2021
  • ISBN139780639607634
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Findes i disse kategorier...

Machine Name: SAXO080