Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Vlug van die Nag

- Botha, J: Vlug van die Nag

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 274 sider

Beskrivelse

Iewers in di? boeiende moordverhaal verloor J?rt, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.



As dit nie is vir speurdersersant J?rt se skerpsinnige waarnemingsvermo?, sy bre? bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!





Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal274
  • Udgivelsesdato07-10-2021
  • ISBN139781928530848
  • Forlag Digital on Demand
  • FormatPaperback
  • Udgave0
Størrelse og vægt
  • Vægt312 g
  • Dybde1,4 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,3 cm
    20,3 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Machine Name: SAXO082