Du er ikke logget ind
Beskrivelse
’n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek – ’n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê.