Du er ikke logget ind
Beskrivelse
n Volle drieduisend rand! Anri, Megan en Karen kan hulle ore nie glo toe hulle uitvind hulle het die tweede prys in ’n groot fotokompetisie gewen nie. Maar wat gaan hulle met die wengeld doen? Na ’n praatjie by die ryskool, kry Anri ’n briljante plan …