Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Dit verg die jong slavin Philida groot moed om by die Slawebeskermer op Stellenbosch 'n klag teen haar baas te gaan l . Cornelis Brink, op wie se plaas sy grootgeword het, wil haar verkoop nadat sy vier kinders by sy seun, Frans Brink, gehad het. 'n Meesleurende en aangrypend slaweroman deur 'n meesterverteller.