Du er ikke logget ind
Beskrivelse
‘Ramp’ is die enigste woord om Simoné se werksonderhoud met die fotograaf, Helmut Adelbergh, te beskryf. Tog is haar artikels en sy foto’s perfekte pasmaats… en hul harte ook.