Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Kristin verloor haar werk én haar kêrel, maar sy besluit om haar eie besigheid te stig en kommandeer haar buurman, Ryno, as vennoot. Sy besef egter dat haar broederlike gevoelens vir hom drasties verander het: Van vennoot na sielsgenoot!