Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering Forlænget returret til 31/01/25

Op 'n stormsee

- Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

  • Format
  • E-bog, ePub
  • Engelsk
  • 262 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wereld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoe doen om mense veilig terug te bring. Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...

Machine Name: SAXO082