Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
Bliv medlem
Log ind Opret dig

Naby Aan God

- "it Is All about Intimacy with Jesus and His Dad"

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 112 sider

Beskrivelse

"...Ek het jou lief gehad met 'n ewige liefde..." Jeremia 31:3Wat maak dat Paulus skryf dat al wat hy begeer is om Jesus te ken? Kan dit wees dat hy iets in Jesus ontdek het wat "godsdiens" vir hom in "verhouding" verander het? Kan dit wees dat hy intimiteit ontdek het met Jesus wat sy lewe so vervul het, dat hy ook skryf dat hy alles as waardeloos beskou in vergelyking met die kosbaarheid van sy verhouding met Jesus?Kan dit ook wees dat Jesus iets in ons sien wat Sy hart so roer met passie dat Hy voel soos Salomo in Hooglied voel oor sy bruid? Is dit moontlik dat God 'n diep begeerte het om intieme verhouding met mense te deel, maar dat Hy ook 'n kwesbaarheid het wat Sy hart diep kan verwond wanneer mense Hom minag?Toe Jesus gesterf het, het die voorhangsel in die tempel geskeur om verhouding moontlik te maak. Volle toegang tot die Vader se goedkeuring en liefde is nou moontlik vir elke mens, deur wat Jesus gedoen het.Naby aan God breek waarhede oop vir die leser om te ontdek dat ons verhouding met God 'n opwindende en diep vervulde avontuur kan wees, in plaas van dooie Godsdiens wat uit rituele en verpligtinge bestaan. Aanbeveling"God het van die begin van die skepping af die mens se verlossing in sy hart gedra wat deur Jesus Christus bewerkstellig is. Die bekendmaking van God se plan is die beste nuus vir elke mens wat ooit sou leef, maar dit moet egter begryp en verstaan word. Die groot fout wat baie mense maak, is om te dink dat hulle die Evangelie genoegsaam verstaan en nie nodig het om dieper te delf nie. Hennie Viljoen help ons om die dieptes van die goeie nuus van die Evangelie vars en verstaanbaar te ontdek."Alan PlattLeier Doxa DeoDie skrywer: Hennie Viljoen bly in Pretoria en werk in die inligtingstegnologie bedryf. Hy het heelwat ondervinding in die bediening van kleingroepe. Sy passie is om mense te help om intieme verhouding met God te ontdek.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt158 g
  • Dybde0,5 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    15,1 cm
    22,9 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Machine Name: SAXO081