Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Hierdie boek maak die leser weer attent op Jesus en Sy goedheid en genade. Dit bring ''n vars blik op die eenvoudige ingesteldheid wat ''n mens op die lewe behoort te he, om sodoende ''n geseende lewe te kan geniet.