Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Lara en Vanessa skryf ’n artikel vir ’n tienertydskrif. Die onderwerp is: Graffiti: kuns of krimineel? En hulle paaie kruis met dié van ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende, geheimsinnige skemerwêreld bekend stel…