Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
DRM-beskyttet
Moord en Ander Inkopies

Moord en Ander Inkopies

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 252 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om ‘n paar inkopies te doen. Die tweede, opdie Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.Wat het twee moorde, ‘n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar ingemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee,Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie ‘n voetverkeerd nie.Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dié keer op‘n dwaalspoor is…. Of dalk nie?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal252
  • Udgivelsesdato02-11-2021
  • ISBN139780620974196
  • Forlag Digital on Demand
  • FormatePub

Machine Name: SAXO080