Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering Forlænget returret til 31/01/25

Madeliefie in Namakwaland

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 208 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Hanna maak ’n plan ...

Die lewe het nie vir Hanna Dekker wafferse kaarte gedeel nie: Sy moes ’n belowende loopbaan in die stad laat vaar om haar pa op ’n Namakwalandse dorpie te versorg. Boonop los haar kêrel haar soos ’n warm patat op ’n stadium toe sy al trouklokkies hoor. Met haar hart aan skerwe, beur Hanna voort, maar nog ellende lê voor. Op onverklaarbare wyse het sy die onwillige leier van die dorpsgemeenskap geword, ’n gemeenskap wat alles in ’n ontwikkeling gaan verloor ... tensy Hanna ’n plan kan maak.

Daniël Barnard, suksesvolle eiendomsontwikkelaar, het groot planne vir ’n gehuggie langs die N7. Daarby gee die Turatara-projek hom ook ’n kans om na sy wortels terug te keer en’n mislukte verhouding te ontsnap. Maar die voshaarmeisie agter die toonbank van Madeliefie, die bakkery, krap sake om. Gaan Daniël se standaardfilosofie – om nie by ontwikkelingslagoffers betrokke te raak nie – hom hierdie keer in die steek laat?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal208
  • Udgivelsesdato01-09-2021
  • ISBN139780639609737
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Findes i disse kategorier...

Machine Name: SAXO083