Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
Bliv medlem
Log ind Opret dig

Lekker Slaap Wille Welpie

Bog
  • Format
  • Bog, hardback
  • 35 sider

Beskrivelse

Lekker Slaap Wille Welpie is 'n lieflike slapenstyd verhaal waarin kinders leer oor baba diertjies en waar hulle in die aand slaap. Die boek is so ontwerp om 'n kindjie na 'n lang dag rustig te maak en hulle saggies aan die slaap te sus. Indien die kindjie aan die einde van die boek steeds nie aan die slaap geraak het nie, sal hulle jubel wanneer hulle sien dat daar 'n baba diertjie is wat ook in die nag wakker bly terwyl die ander diertjies slaap. Die vyftien pragtige illustrasies van baba diertjies in Afrika, gekombineer met oulike rympies, maak hierdie 'n onvergeetlike boek wat perfek sal werk as 'n geskenk

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal35
  • Udgivelsesdato01-12-2022
  • ISBN139780620958516
  • Forlag Bk Publishing
  • FormatHardback
Størrelse og vægt
  • Vægt500 g
  • Dybde1,5 cm
  • coffee cup img
    10 cm

    Findes i disse kategorier...

    Machine Name: SAXO080