Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met basiese literere aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite vir elke hoofstuk. Die antwoorde sal op 'n QR-kode beskikbaar wees.