Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Katrienkie - van hawegirl tot lady

- 'n Selfhelpgids vir elkeen wat die hartseer van seksuele misbruik aan hul eie lyf ervaar het

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 66 sider

Beskrivelse

Die boek Katrienkie vertel die aangrypende verhaal van 'n jong meisie se worsteling nadat sy seksueel misbruik is. Daar is baie boeke wat die traumatiese gebeure van seksuele misbruik in detail uitbeeld - Katrienkie is nie een van hierdie boeke nie. Hierdie boek is uniek deurdat die skrywer die traumatiese ervaring van verkragting as 'n gegewe konstateer en dan vanaf hierdie gegewendheid haar worsteling tot genesing boekstaaf. Die boek raak dan, soos sy dit self stel: 'n Selfhelpgids vir almal wat seksueel misbruik is. Deur Katrienkie se o kry die leser insig in die psige van 'n verkragtingslagoffer - die worsteling, die vrae, hartseer en verwerping. Die beeld van "iemand het by my ingebreek en iets by my weggevat", kom deurlopend voor, en dit is dan ook rondom hierdie beeld wat die genesingsproses op praktiese en kreatiewe wyse aangespreek word. Katrienkie is nie 'n storieboek nie. Dit is ook nie 'n hartseer verhaal nie. Dit is 'n reddingsboei vir elkeen wat die slagoffer van seksuele trauma was. Die boek is verder ook 'n hulpmiddel vir elkeen wat in die posisie is om daardie reddingsboei na die slagoffer uit te gooi: Predikante, maatskaplike werkers, sielkundiges en beraders. Katrienkie is geskryf deur Cara Blake, maatskaplike werker met bykans agtien jaar ervaring in die veld van maatskaplike werk. Cara was self die slagoffer van seksuele misbruik.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt99 g
  • Dybde0,3 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    15,2 cm
    22,8 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Machine Name: SAXO082