Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Karaktermoord

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 256 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewerMalan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huweliken loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. WanneerMalan haar lyk langs sy motor vind ná ’n helse uitval in sy kantoor, bou dieafwaartse spiraal momentum op.’n Paar dae later maak ’n uittreksel uit Anna se dagboek Malan diehoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat meer as ’n dekade geledetydens ’n drinkparty op ’n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardieaand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek.Karaktermoord is die bekende jeugboekskrywer Carina Diedericks-Hugo se langverwagte rillerdebuut.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Machine Name: SAXO080