Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp “ontdek” haar kunswerke en sy moet vasstaan – dis net ’n rookskerm om haar ouma se kunsskatte te bekom.