Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Verse vir tieners deur tieners
In hierdie unieke boek is versies opgeneem wat deur hoërskoolleerders geskryf
is. Marita van der Vyver, bekroonde skrywer van Al wat ek weet, het die leerders
begelei tydens die skryfproses.