Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Sebastiaan is nie net ’n gewone kat nie. Hy is ’n spekvet, grysgestreepte kat – en hy kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom voorgeskryf het.