Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Linda Nagel beland onbeplan op ’n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is ’n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig Ãs sy een.