Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Met die oorspronklike publikasie van di drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners het Ena Murray opnuut haar status as koningin van die Afrikaanse liefdesverhaal gestand gedoen. Die drieluik bestaan uit Die Meissner-kliniek, Dokter Julene en Die ongebore uur.