Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
DRM-beskyttet
Ek sal weer ‘n loflied sing

Ek sal weer ‘n loflied sing

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 220 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Ek sal weer 'n loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar óók 'n verhaal van oorvloedige genade en seën, 'n hoopvolle verwagting, en 'n reënboog na die storm. Sy neem jou op haar reis van gebrokenheid, na genesing en aanvaarding, en deel die gereedskap wat haar bemoedig en versterk het om die pynpad end-uit te kon stap. Dwarsdeur die storm was God haar bron van krag, haar anker en haar rots."Ek wil getuig van die hoop wat in my leef. Ek wil, deur my lewensverhaal te vertel, 'n inspirasie wees vir ander wat hul eie, unieke pynpad stap, sodat hul kan wéét en kan gló dat jy weer 'n loflied kán sing.”Ek sal weer ''n loflied sing word beskryf as "aangrypend", "besonders", "inspirerend", "sielsverrykend”, “insiggewend”, “prakties”, “opreg en uit die hart geskryf”, “elke word met eenvoud, dog soveel diepte”, “’n pragboek wat soveel betekenis dra”, en “absoluut ‘n móét om te koop en te lees.”

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal220
  • Udgivelsesdato29-09-2020
  • ISBN139780620971720
  • Forlag Digital on Demand
  • FormatePub

Machine Name: SAXO080