Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
Bliv medlem
Log ind Opret dig

Die Vyfvoudige Gebed

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 158 sider

Beskrivelse

Gebed is eenvoudig kommunikasie met God. Dit kan deur praat, die geskrewe woord, vreemde tale, meditasie of sang beoefen word. God begeer dat ons met Hom praat en gebed is die middel wat gebruik word. Gebed is nie vir ons om selfsugtig vir God te vra vir goed nie, maar om Hom te eer en te loof vir die tyd wat ons met Hom kan deurbring. Gebed is 'n opdrag van God en word in die openbaar as ook privaat beoefen. So'n bevel bring di met 'n gebedsgees in groter intimiteit met God. Gebed verseker die een wat bid, asook die een vir wie gebid word, dat daar groot dinge van God sal kom. Baie mense dink gebed is 'n eenrigtinggesprek, alhoewel gebed in al twee rigtings kan en behoort te wees, waar ons ook luister na wat God te s het. God kan met ons praat deur die Bybel, ander mense, deur omstandighede, maar veral deur Sy Heilige Gees. God kan spesifieke woorde in ons gedagtes plaas en Hy kan ook met ons spreek in 'n hoorbare stem. Deur gebed vind ons 'n werklike verhouding met God. Die kwaliteit van ons gebedslewe bepaal die kwaliteit van ons verhouding met God. Gebed is om met God te praat. Gebed is ook om na God te luister. Gebed is waar ons die teenwoordigheid van God kan geniet.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt190 g
  • Dybde0,8 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Machine Name: SAXO082