Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering Forlænget returret til 31/01/25

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 28 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,

wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n

Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief

aan die storie deel te neem!

Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige

kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige

illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.

Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en

gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar

lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente

van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe

en, uiteindelik, oorwinning!

Dit is die tweede titel in Struik Nature se ''Oorspronklike

Afrika-verhaal''-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke

literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by

kinders en hul ouers aanklank vind.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...

Machine Name: SAXO084