Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die Son Sak Goud oor die Namib

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 254 sider

Beskrivelse

Snakkend na sy asem is hy uiteindelik tevrede. Die gat in die sagte sand is meer as kniediep, diep genoeg om die sak met geld en goud veilig te bewaar totdat hy dit weer oor ʼn paar dae, wanneer hierdie dinge vergete is, kan kom haal. Die laaste strale van die son het agter die horison verdwyn en die hemelruim is nou perspienk. Dit sal binne ʼn halfuur donker wees. Dit is 1929 in Duitswes Afrika. Hans Gunter is 'n skelm diamant-handelaar, maar vrees vir sy lewe wanneer diamante wat reeds verkoop is, wegraak. Sy vrou, Maria, verafsku hom en het reeds lankal beplan om hom te verlaat, maar beslis nie met le? hande nie. Sy het diamante van hom gesteel en beplan om te vlug en 'n nuwe lewe in Portugal te begin. Om die diamante uit die land te kry, versteek sy dit in ʼn skildery. Hans vrees vir sy lewe en begrawe 'n sak met geld en goue munte in die Namibwoestyn. Maar Hans, sowel as Maria, verdwyn spoorloos. Wat het geword van die goud en diamante? Gaan Albert en Magda dit jare later ontdek?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt299 g
  • Dybde1,3 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Machine Name: SAXO082