Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die Musiek Móét Aangaan

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 262 sider

Beskrivelse

'n Roman vol intriges. Zora Serrano en Alba Romero is jare lange vriendinne wat saam groot geword het. Saam het hulle mekaar bygestaan deur die swaar en seer van die lewe. Nou is hulle albei suksesvolle besigheidsvroue. Zora met 'n dogter, Mira, wat 'n briljante violiste is. Alba met 'n dogter wat 'n talentvolle danser is. Net soos hulle twee, verskil die persoonlikhede van hierdie twee meisies hemelsbreed. Steeds is hulle soos hul moeders, beste vriendinne. Alhoewel Mira die gehoorsame, beginselvaste een van die twee meisies is, vrywaar dit haar nie van teleurstelling, verraad en die klappe wat die lewe uitdeel nie. Die wilde Ayala, dans en geniet net haar lewe, al is hulle net sewentien. Hul albei se lewens word deur 'n jongman drasties verander. So drasties dat dit nie net vir hulle raak nie, maar ook hul moeders in 'n manier wat niemand ooit sou kon voorsien nie. Gelukkig vir Zora, ontmoet sy deur haar besigheid as eiendomsagent 'n man, Tristan Moreno, wat haar beste vriend raak. Wat l? alles tussen Mira en haar sukses as violiste? Sal sy ooit haar droom kan verwesentlik? 'n Droom om gehore regoor die w?reld te betower met haar pragtige vioolmusiek? Of word dit van haar weggeruk, voor sy nog die kans gekry het?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt308 g
  • Dybde1,3 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Machine Name: SAXO081