Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
Bliv medlem
Log ind Opret dig

Die Bewaarder se Towerboek

  • Format
  • E-bog, ePub
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Dylan het gedink hy is ''n gemiddelde man, met ''n doodloopstraat werk en nie groot aspirasies in die lewe nie. Toe hy ‘n swart boek vind met eienaardige woorde en merke, ontdek hy dat die heelal baie groter is as wat hy gedink het. Die Bewaarder van die Aarde, wat die boek en sy groot krag veilig bewaar het, en uit die verkeerde hande gehou het, word doodgemaak. Nou het die Aarde ''n nuwe Bewaarder nodig gehad.

Die stryd om die boek te beskerm het vroeg vir Dylan begin, toe hy vinnig moes staatmaak op sy nuutontdekte magte om die wesens wat gestuur is om die boek te vat, te verslaan. Dylan se lewe word verseker vol avontuur, gevaar en toorkrag

Om sy boek te beskerm en die wêreld wat nou op hom staatmaak, moet hy leer om te oorleef in ''n vreemde wêreld, veg teen die vreeslikste gruwels buite enige verbeelding denkbaar, sy toorkuns bemeester, en uiteindelik die stryd stry teen ''n donker god wat reeds een wêreld vernietig het.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Udgivelsesdato03-03-2016
  • ISBN139781507128848
  • Forlag Babelcube Inc
  • FormatePub

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...

Machine Name: SAXO080