Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die bedrieËr: Nie net ontrouheid nie

  • Format
  • E-bog, ePub
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

''n Bedrieër is ''ENIGIEMAND'' wat in ''n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde ''n selfsugtige voordeel te bekom.  . “…Valse lippe is vir die Here ''n gruwel, …” (Spreuke 12:22 AFR53).

''n Bedrieër  werf hierdie oneerlike voordeel deur opsetlike misleiding, flousery, skelmstreke, seksuele ontrou, swendelary, verneukery en om ander  te ontwyk. “…Sy vorste is in hom soos wolwe wat prooi verskeur, … siele om te bring, dat hulle onregverdige wins kan maak. …” (Esegiël  22:27 AFR53).

Bedrieërs sal jou uit jou materiële besittings, jou emosionele gesondheid, jou spirituele rykdom en jou fisiese welstand bedrieg as dit moontlik is.   “…Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; …” (Galasiërs  6:8 AFR53).

Hierdie boek sal grootliks daarop fokus hoe mense uit hulle emosionele gesondheid deur bedrieërs bedrieg word.   “…Moenie steel nie. Moenie mekaar kul nie. …” (Levitikus 19:11 NLV).

As iemand jou uit jou emosionele gesondheid kan bedrieg, sal jou materiële, spirituele en fisiese goed volg.  Wee die BEDRIEËR wat dit doen.   “..Verskriklike dinge lê in die vooruitsig vir julle wat snags op julle beddens lê en bose planne bedink. Vroegoggend staan julle op en voer dit uit omdat julle die mag het om dit te doen. As julle ’n stuk grond wil hê, lê julle beslag daarop. As julle iemand se huis wil hê, vat julle dit van hulle af. Nie eers iemand se familie of erfgrond is veilig nie! Maar die Here sê: “Ek sal kwaad met kwaad vergeld. Daar is nie ’n kans dat julle sal ontsnap nie! Julle gaan ’n slegte tyd beleef, niks gaan oorbly van julle trots nie.” …” (Miga 2:1-3 NLV).

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Udgivelsesdato04-06-2021
  • ISBN139781667400938
  • Forlag Babelcube Inc
  • FormatePub

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...

Machine Name: SAXO080