Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Bloed om die Maan

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 170 sider

Beskrivelse

Sybie Kleynhans kry dit weereens

reg om sy lesers te boei met die verhaal van liefde, seks, verraad, moord en wraak. Conrad Cronje verloor letterlik sy vrou, huis en werk binne een dag. Verdwaas en verbitterd loop hy met slegs 'n rugsak, sy kitaar en 'n ou skootrekenaar, weg van sewe getroude jare. Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op 'n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as 'n oud gevange haal hom telkens in en hy moet van werk verander. Selfs sy romantiese lewe word verpletter, en onskuldig word hy telkens verraai.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt204 g
  • Dybde0,9 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Machine Name: SAXO082