Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering Forlænget returret til 31/01/25

As Klawers Praat

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 230 sider

Beskrivelse

Andreea Bartonelli word in die vroeg 1900's in Floraans gebore met 'n besondere musiektalent, wat deur haar vader, Bruno, self 'n komponis en musiekonderwyser van vroeg af ontgin word. Sy is wel nie 'n kind wat wil begin praat nie en haar moeder, Carmen, se verwerping en kwetsende woorde mag dalk 'n groot bydrae daartoe h?.

Wanneer sy ses is, verlaat haar moeder hulle sonder om haar eers te groet. Haar vader en goewernante, Emma, word haar alles. Om haar aandag van die traumatiese gebeurtenis af te lei, re?l Bruno haar eerste optrede n?rens anders nie as in die La Scala, Milaan, Itali?. Die musiekw?reld het dadelik agtergekom dat sy die 'wunderkind' van klassieke musiek van haar tyd is. Haar vader het haar egter so beskerm en weggehou van die buitelewe, dat al ander kontak wat sy met die buitew?reld gehad het, was tydens haar optredes en met sy musiekstudente. Sy raak verlief op een van sy studente, Roberto Alberti, wat baie ouer as sy is en haar al van die begin af bewonder. Na baie teenkanting en hofsake trou hul tog.

Dit is egter net die begin van die skone, talentvolle Andreea se lewe wat vol suksesse, maar ook verlies en hartseer gaan wees.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt272 g
  • Dybde1,2 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Machine Name: SAXO081