Du er ikke logget ind
Beskrivelse
"Vanoggend brand die helder son weer alles dood," praat Amanda met Paul, wat net sit, moedeloos, met sy kop in sy hande. "Wat ook al gebeur, my vrou, ek het hierdie stuk aarde baie lief," antwoord Paul. "Die Moordenaarskaroo is wreed, dor en naby die hel," praat Amanda hardop met haarself. Die timbre in haar stem roep haar hele wese tot stilstand.