Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Alles omtrent Lukas de Later is dodelik. Hy’s dodelik aantreklik, dodelik man, dodelik sexy. Maura raak op dié plaasboer en überman verlief, maar weet dis vir hom net tydelik, ondanks al hulle passievolle nagte saam.