Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Vanaand is die aand wat ek self kosmaak. Maar hoe maak ’n mens ’n gevriesde hoender gaar? Eintlik wens ek dat ek vir Pa kon ontvries, dat hy net vir ’n slag iets doen. Soos om kos te koop of ma se rose nat te gooi …